Episode 157. - Chris Slabber
William Welfare87:212018
Source: https://www.podbean.com/media/share/pb-epehf-… Chris Slabber is ’n bekroonde grafiese kunstenaar, illustreerder en fotograaf van Oudtshoorn. Hy kom kuier in die garage en ons gesels oor ’n klomp van sy projekte, die mediums wat hy gebruik, advertising agencies, musiek, kreatiwiteit en al die awards wat hy gewen het.Chris Slabber op Behance: http://be.net/csdandi Geborg deur http://www.live-now.co.za
Chegaste aqui por um link? Lança tu também.
🎲 Lançar os DadosReproduzido pelo leitor oficial incorporado. Ver no YouTube.